Afrikaans

By Vulnoxi

739 18 12

Afrikaanse woorde verbind. More

Liefde
Kruisbeen
Groei
Stilte
Harnas
Jy met die hande
Die Strepie
Sakdoek

'n Seënbede

225 3 3
By Vulnoxi

Laat die swoeg en sweet,
die voorbereidings grond,
die tree presies afgemeet
vul nou elke wond.
Laat die bitter en teer
die las en teer,
bind met die bitter en klip
die las en klip
Met laaste grond vasgestamp
lê nou julle teerklippad.
Lê hom mooi, lê hom reg,
want daar is net Een Weg.
Onthou nou om mekaar se lewens aan Hom toe te wy
Sodat julle ook nou vorentoe ander na Hom toe sal lei.

Continue Reading

You'll Also Like

2 1 1
Afrikaans: Hierdie gedig neem jou op 'n reis na die majestueuse Tafelberg, 'n ikoniese baken in die hart van Kaapstad. Met elke vers, sien jy die pra...
42 0 1
Net iets kleins geskryf vir iemand wat baie beteken.
56 5 1
Dis my cliché toekoms
25 0 1
Skryfstuk van baie lank terug.